postheadericon Omtrent Ons

CruGuru is ‘n uitgewer van Afrikaanse boeke asook Engelse boeke. Ons strewe daarna om kwaliteit boeke te lewer in verskillende media-formate soos tradisionele gedrukte boeke, e-boeke en oudio-boeke in ‘n verskeidenheid van onderwerpe.

Ons publiseer nuwe boeke, klassieke Afrikaanse boeke en herdrukke van minder bekende Afrikaanse boeke. Ons wil ‘n bydrae lewer om die Afrikaanse taal te laat leef deur middel van die literatuur en om die ou bekende boeke weer in omloop te bring, asook om hulle bekend te stel in nuwe elektroniese formate.

Nuusbrief
Om vars boekenuus van CruGuru af te kry, teken asseblief in op ons nuusbrief deur die onderstaande vorm te gebruik. Jy kan ter enige tyd van die nuusbrief onttrek as jy wil.

Vul jou e-pos adres in:

Diens gelewer deur FeedBurner

Jy gaan 'n e-pos van FeedBurner af ontvang sodra jy ingeteken het om jou e-posadres te bevestig.