Inhoud van die ‘Humor (Nie-Fiksie)’ Kategorie
Alle Grappies op ‘n Stokkie
Deur Martyn Demas
301 Skoon Lekkerlag Grappe vir Jou Plesier
Het dit al met jou gebeur dat jy soveel uitstekende grappies hoor, maar dit amper onmiddelik weer vergeet? Moenie bekommerd raak nie, dit gebeur met die meeste van ons, ook met Martyn Demas.