postheadericon Alle Grappies op ‘n Stokkie

Alle Grappies op 'n StokkieDeur Martyn Demas

301 Skoon Lekkerlag Grappe vir Jou Plesier

Het dit al met jou gebeur dat jy soveel uitstekende grappies hoor, maar dit amper onmiddelik weer vergeet? Moenie bekommerd raak nie, dit gebeur met die meeste van ons, ook met Martyn Demas.

Hy het egter besluit om al die kostelike grappies wat hy hoor, neer te skryf so gou hy kan – en hier is die resultaat: 301 lekkerlag, skoon grappe wat hy met jou wil deel.

ISBN: 978-1-920265-89-2; 978-1-920265-91-5

Bestelinligting:

Neem asb. kennis dat werklike pryse mag verskil van pryse wat hier gekwoteer is, omdat sekere boekverkopers van tyd tot tyd afslag op produkte bied en omdat sekere handelaars se pryse aan wisselkoerse onderworpe mag wees.

Tipe: Sagteband (6×9 duim)
Lande: VSA, VK, EU
Prys: $8.99
Handelaar: Lulu.com: Kliek Hier om te bestel

Tipe: E-Boek (PDF – aflaaibaar)
Lande: Wêreld
Prys: $4.97
Handelaar: Lulu.com: Kliek Hier om te bestel

Kommentaar is gesluit.

Nuusbrief
Om vars boekenuus van CruGuru af te kry, teken asseblief in op ons nuusbrief deur die onderstaande vorm te gebruik. Jy kan ter enige tyd van die nuusbrief onttrek as jy wil.

Vul jou e-pos adres in:

Diens gelewer deur FeedBurner

Jy gaan 'n e-pos van FeedBurner af ontvang sodra jy ingeteken het om jou e-posadres te bevestig.